Welkom-prokureur swaar vir seksuele misdrywe teen kinders gevonnis
VRYSTAAT. – Jan Gysbert Maritz (58), ’n prokureur van Welkom, is Vrydag op 16 klagte van ernstige seksuele misdrywe teen vyf minderjarige kinders in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,061 op Tuesday 21 October 2025.
VRYSTAAT. – Jan Gysbert Maritz (58), ’n prokureur van Welkom, is Vrydag op 16 klagte van ernstige seksuele misdrywe teen vyf minderjarige kinders in…
WES-KAAP. – Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch het bevind baie verpakte kosse vir babas en jong kinders in Suid-Afrika bevat geurmiddels wat moontlik hul…
LIMPOPO. – ‘n Weermaglid (53) wat buite Mookgophong gestasioneer is, is vir mediese behandeling onder polisiebewaking in ‘n hospitaal nadat hy glo Sondagoggend sy…
Word lid van die RomanzaKlub en staan ’n kans om 5 liefdesverhale te wen! Klik hier vir meer inligting: https://loom.ly/JCAlQqQ #BederfJouself #Romanza #LiefVirLiefde *ADVERTENSIE Lees…
KWAZULU-NATAL. – ’n Malawiese burger is Maandagmiddag in Blackburn deur elektrisiteit doodgeskok terwyl hy glo probeer het om onwettig ’n elektrisiteitsverbinding te maak. Reaction…
NELSPRUIT. – Die moordverhoor van Hillary Gardee gaan vandag voort nadat dit gister uitgestel is om die verdediging kans te gee om met die…
Demi-Leigh Tebow (gebore Nel-Peters), die voormalige Mej. Heelal 2017 en Mej. Suid-Afrika 2017, het op haar amptelike sosialemediablaaie aangekondig dat Bennie Peters (62), haar…
PARYS, FRANKRYK. – Een persoon is dood en nege is beseer met vier in ‘n kritieke toestand nadat ‘n tornado deur Ermont, Val-d’Oise, Parys…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Passasier in ‘n voertuig het vanoggend (Dinsdag) gesterf toe daar op die voertuig geskiet is waarin hy en die bestuurder in…
GAUTENG. – Lt.genl. Tommy Mthombeni, die provinsiale polisiekommissaris, sê in ‘n verklaring hy het kennis geneem van ’n verklaring wat deur die Stad Johannesburg…