Powerball- en PowerballPlus-boerpotte gewen
‘n Gelukkige speler het gisteraand die R163 552 190 Powerball-boerpot gewen en nog een die R31 081 628 PowerballPlus-boerpot. Lees ook: Powerball uitslae vir 21 Oktober 2025 Die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,062 op Wednesday 22 October 2025.
‘n Gelukkige speler het gisteraand die R163 552 190 Powerball-boerpot gewen en nog een die R31 081 628 PowerballPlus-boerpot. Lees ook: Powerball uitslae vir 21 Oktober 2025 Die…
INTERNASIONAAL. – Julia Wandelt, die vrou wat beweer het sy is Madeleine McCann, het 76 keer vir ChatGPT gevra om haar DNS met Maddie…
GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, het bevestig dat die polisie voortdurend aan die bekamping van bendegeweld in Westbury werk. Masemola het…
First National Bank (FNB) het ’n vennootskap met die Suid-Afrikaanse toepassisng VezoPay aangegaan, die maatskappy agter die land se eerste slimbetaalring. Volgens FNB-sakemodelle sal…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (Sanbi), wat verantwoordelik is vir die bestuur van die Nasionale Dieretuin in Pretoria, het bevestig dat daar geen…
WES-KAAP. – Phuti Given Mothemane, ‘n prokureur, is deur die Bellville-handelsmisdaadhof gevonnis nadat hy op 23 September 2022 onregmatig, wederregtelik en opsetlik ‘n omkoopaanbod…