Kimberley-man kry 15 jaar tronkstraf vir moord
NOORD-KAAP. – Samkelo Komazi (26) van Kimberley is deur die plaaslike streekhof vir die moord op Donovan Reed (23) in Desember 2023 in die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,063 op Thursday 23 October 2025.
NOORD-KAAP. – Samkelo Komazi (26) van Kimberley is deur die plaaslike streekhof vir die moord op Donovan Reed (23) in Desember 2023 in die…
KWAZULU-NATAL. – Vyf persone is Dinsdagaand beseer toe ’n motor op die R34 naby die P214-kruising buite Utrecht gerol het toe die motorbestuurder ‘n…
NOORD-KAAP. – Die Kakamas-GKS vra die hulp van die publiek om ‘n verdagte in ‘n verkragtingsaak op te spoor. Sers. Omphile Masegela, polisiewoordvoerder, sê…
Jan-Hendrik Wessels, die Springbok, sal moontlik Suid-Afrika se toer aan die einde van die jaar misloop nadat hy vir nege weke geskors is vir…
GAUTENG. – Adv. Kholeka Gcaleka, die openbare beskermer (OB), het ‘n verklaring saam met die ondersoekverslag oor die beweerde onreëlmatige stig, aanstel en ontplooi…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die res van die week voorspel. Reën vandag vir die Noord-Kaap en Oos-Kaap voorspel. Reën is vir môre…
PARYS, FRANKRYK. – Die direkteur van die Louvre-museum, Laurence des Cars, het gesê die een veiligheidskamera in die Appollo-galery waar die juweeldiewe ingebreek het,…
Die wenner van die R163 552 190.60 Powerball-boerpot het self die nommers op die Nedbank-toep gekies, terwyl die wenner van die R32 miljoen PowerballPlus-boerpot die…