Man en twee kinders sterf in Despatch-huisbrand
OOS-KAAP. – ’n Man (29) en twee kinders, onderskeidelik 4 en 6 jaar oud, is dood nadat ’n huis vroeg Sondagoggend in Banto Holomisa-straat…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,074 op Monday 3 November 2025.
OOS-KAAP. – ’n Man (29) en twee kinders, onderskeidelik 4 en 6 jaar oud, is dood nadat ’n huis vroeg Sondagoggend in Banto Holomisa-straat…
NOORD-KAAP. – Drie mans, tussen 19 en 53 jaar oud, is in Loxton in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik agt steenbokke en twee hase…
ITALIЁ. – Vyf Duitse klimmers, insluitend ‘n pa en dogter (17), is Saterdag oorlede ná ‘n sneeustorting in Italië op die Dolomiet-berge. Lees ook:…
GAUTENG. – Die Stad Tshwane het kennis geneem van ’n toename in laboratoriumbevestigde tifusgevalle in dele van Bronkhorstspruit en Hammanskraal. Die stad het inwoners…
AFGHANISTAN. – Minstens 20 mense is oorlede nadat ‘n aardbewing van 6.3 op die Richterskaal Afghanistan vanoggend getref het. Plaaslike owerhede het gesê die…
NOORD-KAAP. – Twee mans, 21 en 46 jaar oud, is in Nababeep in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik ’n huisroof op ‘n plaas in…
OOS-KAAP. – ’n 21-jarige man is dood nadat hy Sondag in die Kariega-rivier by Kenton-on-Sea onder die water verdwyn het terwyl hy saam met…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir vandag vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel. Lees ook: Daily lotto uitslae vir 2 November 2025…
WES-KAAP. – Die polisie het tien verdagtes in hegtenis geneem ná ’n ondersoek na ’n afpersingsaak wat by die Murraysburg-polisiekantoor aangemeld is. Die sewe…
GASA. – Die Israeliese weermag het bevestig Hamas het drie kiste aan hulle oorhandig wat glo die liggame van gyselaars bevat. Lees ook: Hamas…