Ma en kinders sterf in brand
WES-KAAP. – Die liggame van ‘n volwasse vrou en drie kinders, tussen drie en ses jaar oud, is vanoggend (Maandag) tussen puin van ‘n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,102 op Monday 1 December 2025.
WES-KAAP. – Die liggame van ‘n volwasse vrou en drie kinders, tussen drie en ses jaar oud, is vanoggend (Maandag) tussen puin van ‘n…
MPUMALANGA. – Drie mense is Vrydag dood toe twee bakkies omstreeks 11:30 op die N4 naby Middelburgdam gebots het. Die oorledenes sluit ‘n jong…
SRI LANKA. – Sri Lanka het ‘n noodtoestand verklaar nadat meer as 330 mense in oorstromings en modderstortings omgekom het. Lees ook: Oorstromings in…
LIMPOPO. – Reuben Marsberg (22) word steeds gesoek, alhoewel sy Toyota Cruiser verlate buite Polokwane aangetref is. Virginia Marsberg, Reuben se ma, sê in…
MPUMALANGA. – ’n Soektog is van stapel gestuur nadat ses verdagtes Saterdag in die vroeë oggendure uit die aanhoudingselle van die Lydenburg-polisiekantoor ontsnap het.…
KAAPSTAD. – Die stad Kaapstad het aangekondig padwerke begin in Jakes Gerwel-rylaan tussen Voortrekkerweg en Frans Conradie-rylaan in Goodwood. Lees ook: Brandstofprys styg moontlik…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku beplande onderhoud sal watertoevoeronderbrekings in sekere dele van die stad veroorsaak.…
KWAZULU-NATAL. – Drie verdagtes is dood en nog drie is beseer toe ‘n skietgeveg Sondag met die polisie in die Phelandaba-gebied uitgebreek het. ‘n…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën en donderstorms vir die eerste week van Desember vir die sentrale en oostelike dele van die land voorspel. Lees…
NOORDWES. – Jacobus Petrus Theunissen (74) het iewers gedurende Vrydagnag/Saterdagoggend gesterf nadat hy in sy huis op sy plaas op Rashoop, Mamogaleskraal, geskiet is.…