Afrikaans
Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik. Lees ook: Meer…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,113 op Friday 12 December 2025.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik. Lees ook: Meer…
JAPAN. – ‘n Aardbewing wat 6.7 op die Richterskaal gemeet het, het Japan vanoggene naby die Aomori-prefektuur getref. Lees ook: Verskeie mense beseer ná…