Botsing op R61 eis 9
OOS-KAAP. – Nege persone het op Oujaar, omstreeks 10:30, tydens ‘n ernstige botsing tussen ‘n minibustaxi, ‘n Toyota Avanza en ‘n bakkie, gesterf. Garrith…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,133 op Thursday 1 January 2026.
OOS-KAAP. – Nege persone het op Oujaar, omstreeks 10:30, tydens ‘n ernstige botsing tussen ‘n minibustaxi, ‘n Toyota Avanza en ‘n bakkie, gesterf. Garrith…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ma en tienerdogter is kort ná 09:00 op Nuwejaar op die Randpad in Manor Gardens in Durban deur twee honde aangeval…
VRYSTAAT. – ’n Verdagte man (55) is in hegtenis geneem, nadat hy aan ‘n reeks verkragtings en rooftogte wat oor meer as 20 jaar…
KWAZULU-NATAL. – Vyf persone het op Nuwejaarsdag by die Pennington-hoofstrand aan die Suidkus weggespoel. Daar is aanvanklik vermoed al vyf het verdrink, maar twee…
Amor Vittone, die sangeres en voormalige vrou van die ontslape rubyspeler, Joost van der Westhuizen, het pas familiefoto’s van ’n vakansie gedeel en ’n…
WES-KAAP. – Nadat groot hoeveelhede dooie wit mossels en ander skulpdiere oor ‘n tydperk in St. Helenabaai en Elandsbaai uitgespoel het, waarsku die departement…
WES-KAAP. – ’n Walviskarkas het langs die kus tussen Papendorp en Strandfontein uitgespoel, waarna ’n gesondheids- en veiligheidswaarskuwing aan die publiek gerig is. Luidens…
SWITSERLAND. – ‘n Brand by die Le Constellation, ‘n kroeg in Crans-Montana in die kanton Valais in die Switserse Alpe, het vroeg op Nuwejaar…
KWAZULU-NATAL. – Vier lede van ‘n familie is Oujaarsaand in die Mdweshule-gebied in Mehlomyamadeur verdagtes wat glo geld geëis en toe met selfone gevlug…
NOORD-WES. – ‘n Man (38) is ná 03:00 op Nuwejaar tydens die afvuur van vuurwerk in ’n taverne in Lethabong naby Rustenburg dood toe…