Avonturier sterf tydens ‘base-jumping’ op Platteklipkloof
WES-KAAP. – ‘n Base jumper is Maandag ná ‘n ongeluk op die Platteklipkloof-roete op Tafelberg dood gevind. Die voorval het met ’n groot soek-en-reddingsoperasie…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,138 op Tuesday 6 January 2026.
WES-KAAP. – ‘n Base jumper is Maandag ná ‘n ongeluk op die Platteklipkloof-roete op Tafelberg dood gevind. Die voorval het met ’n groot soek-en-reddingsoperasie…
GAUTENG. – Ses van nege verdagtes is Vrydag in hegtenis geneem nadat hulle betrokke was by ’n gewapende rooftog by die Relay-winkel in Atterbury…
NOORDWES. – Robbert Joubert (73) het Maandag in absentia op aanklagte van die dubbele moord op die Fourie-broers, bekende hoenderboere, van Chubby Chick in…
GAUTENG — Matome Chiloane, die LUR van onderwys in Gauteng, het bekend gemaak dat 4 858 leerders nog nie vir gr. 1 of gr.…
WES-KAAP. – Velia Strydom (39) se liggaam is op 12 Desember 2025 in bosse naby ‘n grondpad, by Red Bridge, in Knysna gevind. Die…
WES-KAAP. – Zaid Hendricks (16) is in ‘n kritieke toestand in die Groote Schuur-hospitaal nadat hy glo op Nuwejaarsdag in Halman’s Walk, Hanover Park,…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het waarskuwings vir skadelike winde langs die Suidkus en uiters hoë brandgevaarstoestande in verskeie dele van die land vir Dinsdag…
OOS-KAAP. – ’n Vroulike polisiekonstabel wat Sondag van diens af was, is ná 17:00 buite ’n winkel op die hoek van Du Plessisstraat en…