Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,140 — Thursday 8 January 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,140 op Thursday 8 January 2026.

Nuus

George stel vlak 3-noodwatertariewe in

8 January 2026

WES-KAAP. – Die George-munisipaliteit het met onmiddellike ingang vlak 3-noodwatertariewe ingestel nadat die Garden Route-dam se watervlak van 45,68% verlede week tot 44,50% hierdie…