Voelgoedstorie: Polisie geprys nadat dienshond veilig teruggevind is
WES-KAAP. – “Mevrou, hierdie kind is onmiskenbaar joune.” Die Bonnievale- en Swellendam-polisiestasies is bedank nadat ’n terapiedienshond, Hunt, veilig aan sy eienaar terugbesorg is.…