Pitbull-teler skuldig aan dieremishandeling van pitbull-tipe honde
KWAZULU-NATAL. – Die nasionale dierebeskermingsverenigng van Suid-Afrika (NDBV) het ‘n skuldigbevinding vir dieremishandeling teen Amod Sheik in die Pietermaritzburg-landdroshof verkry. Die ondersoek na die…