Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,187 — Tuesday 24 February 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,187 op Tuesday 24 February 2026.

Rugby

Varsitybeker: Maties veg terug

24 February 2026

FNB Maties het Maandagaand vergoed vir hul nederlaag van verlede week teen FNB Shimlas en FNB UJ met 39-19 verslaan. Voor ’n volgepakte Danie…

Nuus

Seun verdrink in openbare swembad

24 February 2026

WES-KAAP. – Die Drakenstein-munisipaliteit het bevestig ‘n seun, vermoedelik 9 jaar oud, het Saterdagmiddag in die Weltevrede-swembad in Wellington verdrink. Volgens die munisipaliteit se…