1 000’e vlugte in VSA gekanselleer – nog sneeu op pad
VSA. – ’n Kragtige winterstorm het die ooskus van die Verenigde State gister en vanoggend getref en rekordbrekende sneeuval gebring wat miljoene mense geraak…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,187 op Tuesday 24 February 2026.
VSA. – ’n Kragtige winterstorm het die ooskus van die Verenigde State gister en vanoggend getref en rekordbrekende sneeuval gebring wat miljoene mense geraak…
WES-KAAP. – Die lughawemaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het bevestig dat ‘n brand vandag (Dinsdag) aan die kant van internasionale vlugte uitgebreek het, wat intussen…
LIMPOPO. – Johan van Eck (72), ‘n bejaarde boer, is Saterdagoggend tydens ‘n gewelddadige plaasaanval met kapmesse op die plaas Carpe Diem naby Trichardsdal,…
WES-KAAP. – Adam Attie Douglas en Yolanda Jean Douglas het op vier aanklagte van mensehandel vir die doel van uitbuiting, ingevolge die wet op…
WES-KAAP. – Ouers word gewaarsku om hulle kinders noukeurig dop te hou nadat ‘n bevestigde geval van breinvliesontsteking onlangs by ’n skool in Durbanville…
GAUTENG. – Bellarmine Chatunga Mugabe (28) en sy medebeskuldigde, Tobias Tamirepi Matonhodze (33), het Maandag op ‘n aanklag van poging tot moord in die…
VSA. – Michele Hundley Smith, wat in Desember 2001 spoorloos verdwyn het, is ná 24 jaar lewend opgespoor. Die kantoor van die Rockingham County…
KWAZULU-NATAL. – ’n Gewapende transitoroof in Old Inandaweg naby Brindhaven het Maandagmiddag in ’n skietgeveg tussen swaar gewapende verdagtes en Reaction Unit South Africa…
WES-KAAP. – ‘n Vrou (30) is Vrydag omstreeks 12:30 tydens ‘n plaasroof in Sonstraalweg, Paarl, deur ‘n verdagte met ‘n skerp voorwerp gedreig. Die…
KWAZULU-NATAL. – Twee verdagtes is vanoggend (Dinsdag) deur die polisie in Edendale doodgeskiet. Hulle is glo met Maandag se gewapende transitoroof in Verulam verbind.…