Pa lewenslank tronk toe vir moord op sy baba
MPUMALANGA. – Sibusiso Patrick Shongwe (23) is lewenslank tronk toe gestuur nadat hy sy drie weke oue seun in Driekoppies, Nkomazi-distrik, vermoor het. Monica…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,189 op Thursday 26 February 2026.
MPUMALANGA. – Sibusiso Patrick Shongwe (23) is lewenslank tronk toe gestuur nadat hy sy drie weke oue seun in Driekoppies, Nkomazi-distrik, vermoor het. Monica…
THAILAND. – Charl Senekal (38), ’n Suid-Afrikaner wat die afgelope 10 jaar saam met sy vrou Nadine, in Thailand woon, veg tans om sy…
LIMPOPO. – ‘n Vrou (45) en ‘n man (55), beide adjudant-offisiere in die polisie, is Dinsdag dood in hulle huis aangetref. Die egpaar, was…
WES-KAAP. – ’n Beloning van tot R100 000 is uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en vervolging van verdagtes, ná voortslepende…
NOORD-KAAP. – Vyf mynwerkers wat vermoedelik dood is ná ’n modderstorting ondergronds by die Ekapa-myn in Kimberley, het die stad geruk, terwyl die likwidasie…
LIMPOPO. – ‘n Provinsiale opsporingspan is aan die werk om verdagtes op te spoor nadat daar Saterdag om ongeveer 10:30 skote tydens ‘n begrafnis…
Die publikasie van regskennisgewings is ’n wetlike vereiste in baie formele prosesse in Suid-Afrika. Of dit gaan oor ’n boedelkennisgewing, ’n J193 kennisgewing aan…
KAAPSTAD. – Ná ’n voorval waarin ’n rob en kajakgebruikers in Houtbaai betrokke was, het die Nasionale Seereddingsinstituut waardering uitgespreek vir die vinnige reaksie…
WES-KAAP. – Bao Trung (52) ‘n Vietnamees, is op 24 Februarie in Kaapstad in hegtenis geneem en het in die hof verskyn nadat ’n…
KWAZULU-NATAL. – Leon Munsamy (37) en sy twee dogters, Emila en Elana, is Dinsdag dood in hulle huis in Shastri Circle, Belvedere, Tongaat aangetref.…