Ferrari-bestuurder ry glo 208 km/h in ‘n 120 km/h-sone
KWAZULU-NATAL. – Amir Abbas Bighash, die bestuurder van ’n Ferrari F8 Spider, is in hegtenis geneem nadat hy glo teen 208 km/h in ’n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,194 op Tuesday 3 March 2026.
KWAZULU-NATAL. – Amir Abbas Bighash, die bestuurder van ’n Ferrari F8 Spider, is in hegtenis geneem nadat hy glo teen 208 km/h in ’n…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man (38) is veilig teruggevind nadat hy glo ontvoer is. Vier verdagtes tussen 21 en 38 jaar oud is kort daarna…
NOORDWES. – Sewe verdagte mans, tussen 30 en 58 jaar oud, is Dinsdagoggend in Klerksdorp in hegtenis geneem, nadat hulle glo beplan het om…
WES-KAAP. – Stanislav Stamenov (41), ook bekend as Stanislav Sevdanilov, ‘n Bulgaar wat deur Roemeense owerhede gesoek word, is soos voorheen berig Vrydagoggend in…
Ian von Memerty (61), veelsydige en geliefde vermaaklikheidskunstenaar, het vroegoggend op 23 Februarie in ‘n hotelkamer in Johannesburg aan sy eie hand gesterf. Sy…
INTERNASIONAAL. – Die konflik tussen die VSA en Israel teen Iran betree sy vierde dag, terwyl die regime in Teheran hernude aanvalle teen Amerika…
LIMPOPO. – Sipho Dlamini (30) het Maandag op ‘n aanklag van die besit van ‘n vermoedelik gesteelde Toyota Land Cruiser V8, ter waarde van…