Iran neem wraak teen Israel oor dood van 2 hoës
IRAN. – Iran se Revolusionêre Wagkorps het gesê hulle het missiele op sentrale Israel afgevuur “as wraak vir die bloed van” Ali Larijani, die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,209 op Wednesday 18 March 2026.
IRAN. – Iran se Revolusionêre Wagkorps het gesê hulle het missiele op sentrale Israel afgevuur “as wraak vir die bloed van” Ali Larijani, die…
BEIROET. – ’n Israeliese lugaanval het ’n gebou in sentrale Beiroet naby sakegebiede en hotelle verwoes, terwyl missielaanvalle voortduur in gebiede ver van waar…
MPUMALANGA. – ‘n 10-jarige seun is Saterdag deur ‘n vrou (34) as vermis aangemeld. Tydens ‘n soektog is die liggaam van die seun naby…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man in sy 20’s is dood nadat hy glo ’n polisiebeampte in die Berea-omgewing aangeval het. Die voorval het kort ná…
GAUTENG. – Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ’n skietvoorval Saterdag in Eldoradopark, waartydens twee mense doodgeskiet en ses ander gewond…
WES-KAAP. – Shahida Nathan (21), wat agt maande swanger was, is in Junie 2020 tydens bendegeweld in Scottsdene, Kraaifontein doogeskiet. Die Kaapstad-hooggeregshof het Jeremia…
GAUTENG. – JP “Mossie” Blignaut (60) (Jacobus Petrus Mostert Blignaut) is nou reeds 107 dae van sy huis in Wierdapark, in Centurion vermis. Hy…
WES-KAAP. – Mosselbaai bly ‘n gewilde bestemming vir hommeltuie-entoesiaste, maar inwoners word herinner dat die gebruik daarvan aan streng reëls onderworpe is. Die Mosselbaai-munisipaliteit…
Suid-Afrika se landbousektor verkeer onder toenemende druk weens die uitbreking van bek-en-klouseer, stygende insetkoste en onduidelike regulasies wat boere, veral in die suiwelbedryf, swaar…
Die Demokratiese Alliansie het ‘n beroep op Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, gedoen om die stand van Suid-Afrika se brandstofreserwes bekend…