Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,211 — Friday 20 March 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,211 op Friday 20 March 2026.

Leefstyl

Chuck Norris sterf op 86

20 March 2026

INTERNASIONAAL. – Chuck Norris, gevegskunstenaar en akteur bekend vir sy verskynings in The Way of the Dragon en Walker, Texas Ranger, se dood is…

Leefstyl

Hoe gelukkig is Suid-Afrikaners?

20 March 2026

INTERNASIONAAL. – Terwyl die Nordiese lande lank die World Happiness Report oorheers het, het 2026 een verrassing gebring. Vir die eerste keer in die…

Nuus

4 studente ernstig in ongeluk beseer

20 March 2026

KWAZULU-NATAL. – Vier studente is vanoggend (Vrydag) in ‘n ongeluk beseer, van wie een kritiek, toe ’n voertuig in Clelandweg beheer verloor en verskeie…