Mkhwanazi vereer as Nuusmaker van die Jaar 2025
Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi word vanaand amptelik as die land se voorste nuusmaker vereer. Die National Press Club hou vanaand sy gesogte 2025 Nuusmaker van…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,281 op Friday 29 May 2026.
Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi word vanaand amptelik as die land se voorste nuusmaker vereer. Die National Press Club hou vanaand sy gesogte 2025 Nuusmaker van…
GAUTENG en MPUMALANGA. – Twee regeringsamptenare verbonde aan die Mpumalanga-premier se kantoor is in hegtenis geneem in verband met die moord op Mabidi Mashaba,…
KWAZULU-NATAL. – Spanning tussen plaaslike inwoners en buitelanders het Vrydag in Estcourt oorgekook toe ‘n skare ses winkels wat aan buitelandse burgers behoort, geplunder…
NOORDWES. – Lucas Cornelius Schutte (51) en Mattheus Johannes Pieterse (57), twee maatskappydirekteure wat na bewering by ‘n beweerde R70 miljoen bedrog- en geldwasseryskema…
Die departement van korrektiewe dienste het kapsie gemaak teen bewerings dat paroolgangers nie behoorlik gemonitor word nie en sê sulke aantygings is misleidend en…
Bobby van Jaarsveld is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit wat luisteraars gaan laat glimlag én dalk selfs anders laat dink oor liefde en aantrekkingskrag.…
VRYSTAAT. – ‘n Ontploffing, die tweede in ‘n kort tyd, het vanoggend by die Woolworths-winkel in Preller Square in Bloemfontein plaasgevind. Gisteroggend het ‘n…
Byna 28 000 paroolgangers in die land is tans onopspoorbaar. Volgens die DA is dit onaanvaarbaar en bewys dat die paroolstelsel gefaal het. Die…
NOORD-KAAP. – ‘n Speurdersersant het Donderdagoggend sy lewe verloor nadat ‘n voertuig op die R31 tussen Danielskuil en Kuruman omgeslaan het. ‘n Konstabel en…
OOS-KAAP. – ‘n Pa van die VSA (56), wat vir byna ‘n dekade op die vlug was, sal vandag in die hof verskyn. Hy…