Elon Musk word wêreld se eerste biljoenêr
NEW YORK – Die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk het geskiedenis gemaak en die finansiële wêreld onherroeplik verander. Hy is nou die wêreld se eerste…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,296 op Saturday 13 June 2026.
NEW YORK – Die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk het geskiedenis gemaak en die finansiële wêreld onherroeplik verander. Hy is nou die wêreld se eerste…
OVERSTRAND. – Die Overstrand-munisipaliteit het amptelik begin met die hersiening en opdatering van sy Strategiese Bobbejaanbestuursplan (SBMP). Lees ook: Bobbejane speel soos kinders in…
’n Ongeluk met ’n skoolbus vroeër vanoggend het tragies die lewe van ’n onderwyser geëis. ‘n Skoolbus van Laerskool Kathu was onderweg na ’n…
‘n Groot pakhuis by die Amalgam- industriële perseel in Langlaagte, Johannesburg, is in ‘n brand verwoes. Die brand het in die vroeë ure van…
Geordin Hill-Lewis is in Hanover Park aangewys as die DA se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad.
'n Seldsame pienk meanie-jellievis word tans in die Two Oceans-akwarium se Jellie-galery in Kaapstad aangehou.
Die SAPD in die Noord-Kaap waarsku teen 'n vals video op sosiale media wat 'n voorval tussen polisielede en 'n vrou voorgee.
SANParke het 'n verhoging in daaglikse bewaringsfooie by al 21 nasionale parke afgekondig, van krag tot 31 Oktober 2026.
Die Kruger-wildtuin het sy honderdjarige bestaan gevier, te midde van herstelwerk na vloede wat meer as R1 miljard se skade aangerig het.
Die Two Oceans-akwarium bied van 13 tot 16 Junie 2026 'n spesiale Jeugdag-aanbod waar jongmense skubaduik kan beleef.