DA eis antwoorde oor Zuma-Gupta-besoek in Indië
Die DA het ‘n dringende ondersoek geëis nadat teenstrydige weergawes na vore gekom het oor die ontvangs van oudpresident Jacob Zuma en die Gupta-broer…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,319 op Monday 6 July 2026.
Die DA het ‘n dringende ondersoek geëis nadat teenstrydige weergawes na vore gekom het oor die ontvangs van oudpresident Jacob Zuma en die Gupta-broer…
GAUTENG. – ‘n Tweede verdagte is Sondag deur die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) in hegtenis geneem in verband met die beweerde onwettige beslaglegging op edelstene…
GAUTENG. – Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering betrokke was om onwettig blouligte op ‘n privaat voertuig aan te bring.…
Wanneer raak tienerliefde te ernstig? Praktiese grense oor kuier, geskenke en toesig sodat jou tiener gesonde verhoudings kan leer.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou in haar 50’s het Sondagmiddag op die Kwadukuza-afrit verskeie skietwonde opgedoen en gesterf. Haar volwasse dogter het geringe beserings opgedoen.…
Irene-Louise van Wyk, sangeres en sosialemedia-inhoudskepper, moes haar optrede by die InniBos Laeveld Nasionale Kunstefees afstel, nadat sy komplikasies ná ‘n “tummy tuck” opgedoen…