Veiligheidsbeampte met skietwond aan kop ry self hospitaal toe
KWAZULU-NATAL. – ‘n Veiligheidsbeampte, genaamd Mxolisi, het Maandagoggend ten spyte van ‘n skietwond aan sy kop self na ‘n hospitaal toe bestuur nadat hy…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,321 op Wednesday 8 July 2026.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Veiligheidsbeampte, genaamd Mxolisi, het Maandagoggend ten spyte van ‘n skietwond aan sy kop self na ‘n hospitaal toe bestuur nadat hy…
MPUMALANGA. – Die polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na drie onbekende verdagtes, wat vermoedelik by ‘n gewapende aanval op twee veiligheidswagte op…
GAUTENG. – Altesaam 217 verdagtes, waarvan die meerderheid onwettige immigrante, is Dinsdag tydens Operasie Prosper by die Losberg Kloof-goudmyn in Westonaria in hegtenis geneem.…
WES-KAAP. – Die gemeenskap van Oudtshoorn sal Dinsdag bymekaarkom om hulde te bring aan die 3-jarige Dianielle Kashiefa Rhodes, wat Maandagoggend tragies in ‘n…
Sewe mense is tans buite die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria met plakkate waar Peet Viljoen vandag weer verskyn. Joshua van Blommestein, Nuusflits-verslaggewer, is by…