Landbouminister vergader oor bek-en-klouseer
Willie Aucamp, landbouminister, sal Donderdag die media inlig nadat hy met organisasies vergader het wat regstappe teen die departement van landbou ingestel het oor…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,321 op Wednesday 8 July 2026.
Willie Aucamp, landbouminister, sal Donderdag die media inlig nadat hy met organisasies vergader het wat regstappe teen die departement van landbou ingestel het oor…
GAUTENG. – Die saak teen Amukelani Musengi (40), ‘n beampte van die Johannesburgse metropolisie (JMPD), wat van die moord op ‘n kollega aangekla word,…
WES-KAAP. – Action Society sê 292 meisies tussen die ouderdom van 10 en 14 jaar het tussen April en Desember 2025 in die Wes-Kaap…
Die Staatsdienspensioenfonds (GEPF) het lede en pensioenarisse ná berigte gerusgestel dat ‘n beweerde daling van R200 miljard in die fonds se markwaarde weens die…
NOORDWES. – Die polisie ondersoek sake van ‘n OTM-bomaanval, moord en poging tot moord nadat ‘n veiligheidswag doodgeskiet en nog een ernstig gewond is.…
GAUTENG. – Mahanye Tisetso (20), Ernest Lehopo Mohloki (19) en Kagiso Phoofolo (20) is elk tot lewenslange gevangenisstraf vir die moord op Lerato Nchabeleng…
Die Suid-Afrikaanse gesondheidsprodukte-reguleringsowerheid (SAHPRA), die Suid-Afrikaanse Aptekersraad (SAPC) en die raad vir gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) waarsku die publiek, apteke en mediese praktisyns om…
NOORD-KAAP. – ‘n Vrou (34) is in die Carnarvon-streekhof skuldig bevind aan kinderverwaarlosing en kindermishandeling, nadat sy haar jong kinders alleen in ‘n huis…
Westelike Provinsie het die Haaie, op die derde dag van die FNB onder 18 Craven Week in Gqeberha, naelskraaps geklop, terwyl die Luiperde, Oos-Kaap…
GAUTENG. – Die DA het ‘n aansoek by die Gauteng-hooggeregshof ingedien om die Stad Tshwane se besluit om Eugene Modise slegs ‘n boete op…