Ma en dogter op landgoed aangerand en beroof – 3 vas
NOORD-KAAP. – Drie mans tussen die ouderdomme van 32 en 36 jaar is in hegtenis geneem in verband met ‘n huisroof nadat ‘n vrou…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,321 op Wednesday 8 July 2026.
NOORD-KAAP. – Drie mans tussen die ouderdomme van 32 en 36 jaar is in hegtenis geneem in verband met ‘n huisroof nadat ‘n vrou…
PAKISTAN. – ‘n Grootskaalse soek-en-reddingsoperasie is aan die gang nadat ‘n K2 Airways-vragvliegtuig met vyf bemanningslede aan boord verdwyn het. Die vliegtuig was van…
WES-KAAP. – Die dodetal in die kop-aan-kop-botsing tussen ‘n private vervoerbussie van Potgieter Passasiers Vervoer op Oudtshoorn en ‘n sportnutsvoertuig (SUV) op die N2…
Wêreldallergiedag word jaarliks op 8 Julie gevier om wêreldwye bewustheid van allergiese siektes te bevorder. Die dag is deur die Wêreldallergie-organisasie (WAO) en die…
ARGENTINIË. – ‘n 22-jarige studentevlieënier is geloof nadat sy ‘n opleidingsvliegtuig veilig geland het nadat haar vlieginstrukteur na bewering tydens die vlug uit die…
VSA. – ‘n Ondersoek is aan die gang in Arizona nadat ‘n 18 maande oue seuntjie wat ná ‘n byna-verdrinking dood verklaar is, sowat…
GAUTENG. – Die polisie het glo verskeie eiendomme wat met polisielede verbind word in Centurion deursoek as deel van die ondersoek na die dood…
Anton Goosen (80) en sy vrou Estie het ongeveer ‘n week gelede die ouers van ‘n babaseun geword. Die bekende sanger en liedjieskrywer, het…
Junior Springbok assistant coach Lumumba Currie says the defending champions must sharpen up before their Junior World Championship semi-final against England in Tbilisi.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Skedel en beendere, wat vermoedelik dié van ‘n persoon is wat selfdood gepleeg het, is Dinsdagoggend in bosse langs Pinewoodweg in…