Rugby onder 18 Cravenweek: Alles net WP!
Die Westelike Provinsie het bo-aan die jaarlikse FNB Cravenweek puntelys geëindig en het ses drieë aangeteken om die Westelike Provinsie XV-tal in die finale…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,324 op Saturday 11 July 2026.
Die Westelike Provinsie het bo-aan die jaarlikse FNB Cravenweek puntelys geëindig en het ses drieë aangeteken om die Westelike Provinsie XV-tal in die finale…
THESSALONIKA. – ’n Ryanair-vliegtuig moes Vrydag kort ná opstyging ’n noodlanding doen nadat ’n venster “losgekom” het. Lees ook: Ryanair-vliegtuig verloor beheer tydens landing…
Die grootste 10 km-wedloop op Afrika-bodem, die Absa RUN YOUR CITY DURBAN 10K, vind Sondag 12 Julie 2026 in Durban plaas. Die mans mik…
PALM RIDGE. – Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) verwelkom die gevangenisstraf opgelê aan mnr. André Claude Dickoumba-De-Diguela. Lees ook: 6 individue in visier oor beweerde…
Transnet Port Terminals (TPT) het by die Nasionale Tesourie aansoek gedoen om sewe maatskappye te swartlys weens ernstige onetiese en onwettige gedrag. Volgens Transnet…
JOHANNESBURG. – Meer as 120 vermeende onwettige mynwerkers is Vrydag in hegtenis geneem. Lees ook – Twee ‘onwettige mynwerkers’ dood ná skietery met polisie…