Skrywersonderhoud: ds. Schalk Strauss
Ds. Schalk Strauss, publikasiehoof van Lig in Duisternis Uitgewers en redakteur van Die Boodskapper se boek getiteld Gee julle vir hulle iets om te…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,343 op Thursday 30 July 2026.
Ds. Schalk Strauss, publikasiehoof van Lig in Duisternis Uitgewers en redakteur van Die Boodskapper se boek getiteld Gee julle vir hulle iets om te…
WES-KAAP. – Pieter du Plessis van Kaapstad het sy waardering op sosiale media uitgespreek teenoor ‘n verkeersbeampte wat gister bystand verleen het nadat hul…
ARGENTINIË. – Sewe mense is dood toe ‘n brandbestrydingshelikopter Woensdag in die westelike Argentynse provinsie San Juan neergestort het, het ‘n plaaslike amptenaar volgens…
WES-KAAP. – ‘n Manlike olifantrob wat sedert middel Julie langs die Tuinroete vertoef, toon bemoedigende tekens van verbetering, hoewel hy steeds onder noukeurige toesig…
GAUTENG. – Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het ‘n oorwinning in die hof behaal nadat die spesiale tribunaal ‘n toekenning van R9 miljoen deur die…
GAUTENG. – Lebogang Maile, die Gautengse LUR vir onderwys, sport, kuns, kultuur en ontspanning, het die aankondiging deur Oprah Winfrey oor die volgende fase…
GRIEKELAND. – Drie Griekse brandbestryders het gesterf terwyl hulle veldbrande probeer bestry het wat nou ook op die eiland Kreta en in die Peloponnesos…
INTERNASIONAAL. – China het skerp gereageer op ‘n Amerikaanse voorstel om die invoer van humanoïde robotte wat in China vervaardig is, te verbied. Beijing…
KWAZULU-NATAL. – Twee mans is vroeër vanoggend (Donderdag) beseer nadat ‘n swaar hyskraan in Ritchieweg (R103) naby Rudlingweg buite beheer geraak het. Die mans,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n 2-jarige is dood en haar pa is ernstig beseer nadat hulle Woensdagaand deur ‘n bakkie by die kruising van Wartski-rylaan en…