Christof van der Berg bring Stories en Sterre na Pretoria
Ná drie uitverkoopte vertonings in Bloemfontein bring pianis en storieverteller Christof van der Berg sy musiekteaterproduksie Stories en Sterre van 21 tot 29 Augustus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,349 op Wednesday 5 August 2026.
Ná drie uitverkoopte vertonings in Bloemfontein bring pianis en storieverteller Christof van der Berg sy musiekteaterproduksie Stories en Sterre van 21 tot 29 Augustus…
KROONSTAD. – The DA in Moqhaka will submit questions to Council and engage municipal officials to establish why Moqhaka Local Municipality has failed to…
WES-KAAP. – Xzeaan Fortuin is skuldig bevind en gevonnis vir dieremishandeling nadat ’n hond in Mei 2024 van die vierde verdieping van ’n woonstelgebou…
OOS-KAAP. – Donovan Chadon Rossouw (21) is vir die moord en roof van die 69-jarige Anna Magrieta Gouws van Jeffreysbaai tot effektief 18 jaar…
WES-KAAP. – Bewerings van korrupsie by die Knysna-munisipaliteit is na die Valke vir ondersoek verwys. Dit is Dinsdag tydens ’n voorlegging deur die Wes-Kaapse…
OOS-KAAP. – Vier mans het Dinsdag in verband met ’n roof by ’n juwelierswinkel in Fountains Mall in Jeffreysbaai in die Humansdorp-landdroshof voorgekom. Mfana…
WES-KAAP. – Die VF Plus het kommer uitgespreek oor die toestand van Witsand se ontsoutingsaanleg, wat volgens die party nie tans ten volle funksioneer…
GAUTENG. – Die polisie het berigte ontken dat kapt. Lawrence Makgotloe deur die organisasie vrygespreek is. Hy was bemoeid met die moordondersoek van Armand…