‘Kameelperd’ in slaggat al die tyd ‘n grap
GAUTENG. – Die Owl Rescue Centre is vroeër ontbied nadat hulle glo ’n berig ontvang het van ’n kameelperd wat in ’n slaggat (pothole)…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,358 op Friday 14 August 2026.
GAUTENG. – Die Owl Rescue Centre is vroeër ontbied nadat hulle glo ’n berig ontvang het van ’n kameelperd wat in ’n slaggat (pothole)…
SKOTLAND. – Courtney Gartshore (28) is tot ses jaar gevangenisstraf gevonnis nadat sy skuldig bevind is aan strafbare manslag in verband met die dood…
WES-KAAP. – Twee mense is dood en twee ander is na ‘n hospitaal geneem nadat ’n munisipale vulliswa van Bitou vanoggend in ’n ongeluk…
Die eerste werksgeleenthede van die Working on Infrastructure is nou op die datavrye SA Youth Mobi-platform beskikbaar. Dean Macpherson, minister van openbare werke en…
Kookwater rugby verwag Saterdag 15 Augustus is die groot dag vir die Virseker Noordvaal Semi-finale in die noordelike deel van die land. Skole vanuit…
Die genomineerdes vir die 19de Suid-Afrikaanse Sporttoekennings is bekend gemaak, met van die land se voorste sportlui wat om vanjaar se gesogte toekennings meeding.…
NOORWEË. – ’n Persoon is beboet omdat hy ’n mishoring gebruik het om ’n slapende ysbeer in Noorweë se Svalbard-argipel wakker te maak, het…
VRYSTAAT. – Bongani Edward Mpondo (29) het in die Bultfontein-landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting en moord ná die dood van ’n sewejarige meisie.…
Nuusflits se regskennisgewings vir Vrydag 14 Augustus 2026 is gepubliseer en is aanlyn beskikbaar vir die publiek om te besigtig. Alle regskennisgewings wat op…
The SWD Eagirls, Leopards Women and Griffons Women chase the last two Women’s Super League 2 semi-final places in the final league round on…