September-brandstofprys kan motoriste weer hard tref
Motoriste kan in September met nog ’n styging in die brandstofprys te doen kry, volgens die jongste data van die Sentrale Energiefonds (SEF). Die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,369 op Tuesday 25 August 2026.
Motoriste kan in September met nog ’n styging in die brandstofprys te doen kry, volgens die jongste data van die Sentrale Energiefonds (SEF). Die…
VRYSTAAT. – Die liggame van Sello Khala (38) en Fana Nale, wat tydens ’n jagtog in Qwaqwa vermis geraak het, is ná meer as…
KWAZULU-NATAL. – Polisiebeamptes het Maandagaand onder hewige geweervuur gekom, nadat hulle twee verdagtes in hegtenis geneem het wat volgens die polisie in besit van…
GAUTENG. – Oupa Brown Mogotsi (45) sal na verwagting vandag vir ’n derde keer aansoek doen vir borg wat volgens die verdediging op beweerde…
GAUTENG. – Vusimuzi “Cat” Matlala het sy verhouding met die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Shadrack Sibiya, tydens sy getuienis voor die Madlanga-kommissie probeer…