Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,369 — Tuesday 25 August 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,369 op Tuesday 25 August 2026.

Dolly Parton, die country-sangeres wat op 80 oorlede is
Vermaak

Dolly Parton op 80 oorlede

25 August 2026

Die country-legende Dolly Parton is Dinsdag op 80 oorlede. Haar nefie, Bryan Seaver, het die nuus namens die familie aangekondig.

Misdaad

Taxibestuurder in N2-skietery dood

25 August 2026

WES-KAAP. – ‘n 27-jarige taxibestuurder is Dinsdagoggend op die N2-snelweg naby Gugulethu doodgeskiet. Volgens polisiewoordvoerder, konst. Ndakhe Gwala, het die voorval kort voor 11:00…