Vermeende reeksverkragter vas wat aan 34 sake gekoppel word
GAUTENG. – Alfred Sello “Long” Magoa (44), wat glo met 34 ernstige sake verbind word, is deur die Gauteng-polisie in hegtenis geneem. Volgens polisiewoordvoerder,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,374 op Sunday 30 August 2026.
GAUTENG. – Alfred Sello “Long” Magoa (44), wat glo met 34 ernstige sake verbind word, is deur die Gauteng-polisie in hegtenis geneem. Volgens polisiewoordvoerder,…
Indien jy dit gemis het, kyk na die video-opname in die berig. WES-KAAP. – Die Springbokke se oorwinning oor die All Blacks was nie…
GAUTENG. – ’n 37-jarige verdagte is in hegtenis geneem in verband met die beweerde korrupsie en tenderbedrog van R635 miljoen by die Tembisa-hospitaal. Die…
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis sê 418 000 nuwe poste is reeds sedert die begin van die huidige termyn in Kaapstad geskep. Hy belowe dat…
NOORDWES. – Dr. Elri du Preez het Saterdag in ‘n kennisgewing gesê daar is tans ‘n toename in bevestigde gevalle van kinkhoes in Brits,…
GAUTENG. – Die liggaam van ’n man is Vrydag uit die Vaalrivier gehaal, terwyl die soektog na ds. Hendrik Fredrick (Hennie) Louw (56) van…
VRYSTAAT. – ’n 47-jarige adjudant-offisier van die polisie wat by die Maseru-grenspos gestasioneer is, is in hegtenis geneem op aanklagte van korrupsie en afpersing.…
Surendranath Maharaj (74), Anitha Devi Maharaj (67), Vivaganathan Pillay (66), Janet Pillay (56), Bavika Ramjee (43) en Terricia Govender (33) is in die gebied…