Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,387 — Saturday 12 September 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,387 op Saturday 12 September 2026.

Nuus

Polisievrou deur honde verskeur

12 September 2026

GAUTENG. – AO Olga Mmaleho Bawa, ‘n polisievrou, is Donderdagaand in Dobsonville Gardens dood nadat sy by ’n woning deur aggressiewe honde aangeval is.…