Bulls en Lions gasheer vir SA o.20-beker se halfeindronde
Die SA Rugby o.20-beker bereik dié naweek sy halfeindronde. Die Bulls en Lions geniet tuisvoordeel wanneer hulle onderskeidelik teen die Sharks GEN en Stormers…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,428 op Friday 23 October 2026.
Die SA Rugby o.20-beker bereik dié naweek sy halfeindronde. Die Bulls en Lions geniet tuisvoordeel wanneer hulle onderskeidelik teen die Sharks GEN en Stormers…
South African singer Dewald Wasserfall has released a new single, Head and Heart, after four years away from music.
Die Suid-Afrikaanse sanger Dewald Wasserfall het ná vier jaar se musiekstilte sy nuwe enkelsnit, Kop en Hart, uitgereik. Die sanger, wat deesdae in Nederland…
Police in the Thabo Mofutsanyana district are urging parents and guardians to protect children from drowning after two people recently drowned in separate incidents.
VRYSTAAT. – Die polisie in die Thabo Mofutsanyana-distrik waarsku ouers en voogde om kinders teen verdrinking te beskerm nadat twee mense onlangs in afsonderlike…
A 39-year-old police sergeant was found dead on Thursday morning, hours after allegedly shooting his 35-year-old wife.
LIMPOPO. – ’n Polisiesersant (39) is Donderdagoggend dood aangetref, ure nadat hy na bewering sy vrou (35) doodgeskiet het. Die vrou is Woensdag 21…
The City of Cape Town is investing more than R6.4 million in upgrading and repairing street lights across the metro, with Nyanga and Crossroads…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad belê meer as R6,4 miljoen in die opgradering en herstel van hoëmasligte regoor die metro, met Nyanga en Crossroads…
GAUTENG. – Ntombifuthi Mavis Rumo (37) het Donderdag in die Kwa-Thema-landdroshof voorgekom nadat sy na bewering haar eie ontvoering gereël het om geld van…