Verdagte wat ‘ambulans en pasiënt steel’ kry borg

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

NOORDWES. – Thato Vuyo Letsoge (24) wat glo Donderdagaand ‘n ambulans met ‘n pasiënt by ‘n hospitaal gesteel en in hegtenis geneem is, is op R500 borg vrygelaat.

Kol. Adéle Myburgh sê Letsoge het in die Ventersdorp-landdroshof verskyn. Die saak is tot 29 Januarie 2025 uitgestel.

Lees meer van die insident hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief