Verdagtes in hegtenis na dubbele moord in Ermelo

Lees ook :

Verdagtes in hegtenis na dubbel moord in Ermelo fotokrediet: Canva

Lees ook: Soldaat blaas Tesla buite Trump-hotel op

ERMELO. – Twee verdagtes, 45 en 50 jaar oud, is in hegtenis geneem vir ’n dubbele moord in Ermelo op 1 Januarie.

Twee mans (beide 21) is in hulle voertuig doodgeskiet terwyl hulle buite ’n klub in Ermelo gesit het. Die verdagtes het glo die slagoffers genader en op hulle geskiet voor hulle gevlug het. Een verdagte is met sy aankoms by die hospitaal dood en die ander verdagte is kort daarna oorlede.

Die twee verdagtes is in hegtenis geneem, maar nog ’n verdagte word gesoek. Die motief vir die moord is onbekend.

Bronne: SAPD

Lees ook: Soldaat blaas Tesla buite Trump-hotel op

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief