Verhoorafwagtende wat ontsnap, gesoek

Lees ook :

Foto: SAPD

LIMPOPO. – Pfundzo Eddie Ramafamba (33), ‘n verhoorafwagtende, het Dinsdagoggend by die Thohoyandou-landdroshof ontsnap.

Kol. Malesela Ledwaba sê Ramafamba moes op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer en intimidasie in die hof verskyn, toe hy ontsnap het.

Thohoyandou-polisie het hulle soektog na Ramafamba verskerp en ondersoek die omstandighede van sy ontsnapping.

Enigiemand wat weet waar Ramafamba hom bevind, word gevra om kapt. Eddie Mawela by 082 414 7763 te bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief