Lees ook: Vodacom sal R29 mjd, moet betaal as hof in Makate se guns beslis
Vodacom het sowat 630 werknemers en kontrakteurs oor beweerde bedrog afgedank.
Die maatskappy het 8 000 sake van wangedrag en bedrog by die maatskappy ondersoek. In ’n verklaring het die maatskappy gesê hulle het tegnologie gebruik om bedrog tussen 1 April 2023 en 31 Maart 2024 uit te snuffel.
Werkers en kontrakteurs is in die Republiek die Kongo, Egipte, Lesotho, Mosambiek, Tanzanië en Suid-Afrika afgedank.
Bronne: eNCA, TechCentral, IOL
Lees ook: Vodacom sal R29 mjd, moet betaal as hof in Makate se guns beslis





