Vragmotor na botsing oor krans in pas

Lees ook :

Foto: Emer-G-Med

MPUMALANGA. – ‘n Vragmotor is gisteraand na ‘n botsing op die R40 Hilltop-bergpas in die Laeveld-area van ‘n krans af.

EMER-G-MED was ure saam met ander soek-en-reddingsdienste op die toneel besig om die bestuurder wat lewendig na die padoppervlak te bring.

Laevelder het ‘n plasing gemaak wat sê die reddingsaksie was suksesvol en die bestuurder is met beserings na ‘n hospitaal geneem.

Bronne: Emer-G-Med en Laevelder (Citizen)

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief