Vragmotor raak onklaar in Swartbergpas

Volgens Oudtshoorn se munisipaliteit is ’n swaardiens-insleepvoertuig van Kaapstad gekry om die vragmotor te verwyder....

Vragmotor raak onklaar in Swartbergpas. Foto: Oudtshoorn Courant

OUDTSHOORN, WES-KAAP. – Die R328 tussen Oudtshoorn en Prins Albert in die Swartbergpas is vanoggend gesluit nadat ’n vragmotor na bewering onklaar geraak het.

Volgens Oudtshoorn se munisipaliteit is ’n swaardiens-insleepvoertuig van Kaapstad gekry om die vragmotor te verwyder.

Volgens inwoners van Oudtshoorn bevat die vragmotor glo oor die 36 ton kaas ter waarde van R5 m.

Die pad is reeds weer vir verkeer oopgestel.

Bronne: Traffic SA, Oudtshoorn Courant, Oudtshoorn Munisipaliteit, Facebook

Lotto uitslae vir 20 April 2024

Groenewald en Greeff se appèl suksesvol

Omstanders gryp glo vrag van brandende vragmotor

Vier sterf in ongeluk naby Port Shepstone

Bejaarde man se liggaam by Gqeberha-gholfklub gevind

Man wat vrou vermoor, opsny en kook se parool weer geweier

Willem Botha spog met eie parfuum

Onbekende mans sterf toe vragmotor hulle voertuig tref

Mooiweer die naweek verwag

Universiteit van Fort Hare gee binnekort graad aan 19-jarige

Powerball uitslae vir 19 April 2024

Man kry lewenslange vonnis vir verkragting van meisie (12)

Boer soek ’n Vrou se PF en Chantelle verwag ’n dogtertjie

Verdagte op rooftoneel doodgeskiet

 Kyk: Jan Jan Jan en dansende Kwagga vermaak