’n Video van ’n vrou wat aan ’n Land Cruiser se enjinkap vasklou nadat sy glo voor aankomende verkeer ingery het en ’n ligte ongeluk veroorsaak het, doen die rondte. Die bestuurder van die Land Cruiser wou na bewering na die ongeluk net sy voertuig uit die pad van aankomende verkeer trek, toe die vrou, wie se kar nie tydens die ongeluk beskadig is nie, aan sy enjinkap begin vasklou het.
Kyk die video hier:
https://www.facebook.com/finditnuus/videos/2432009007103461





