LEES OOK: Polisie waarsku oor padveiligheid vir Paasnaweek
Gerhard Engelbrecht, DA-raadslid in die Emthanjeni-munisipaliteit, het die Noord-Kaapse provinsiale gesondheidsdepartement by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) aangekla nadat ’n vrou onlangs in ’n kruiwa na die Hanover-kliniek vervoer moes word weens die onbeskikbaarheid van ’n operasionele ambulans.





