Waarskuwing oor donderstorms en oorstromings vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing oor donderstorms en oorstromings uitgereik vir vandag fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms met moontlike oorstromings vir Gauteng, Noord-Wes en Vrystaat vir vandag uitgereik.

Lees ook: Nog ’n ramptoestand in SA verklaar

Daar is ook reën voorspel vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, KZN en Oos-Kaap.

Motoriste word aangemoedig om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: SAWD

Lees ook: Nog ’n ramptoestand in SA verklaar

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief