Water word later afgesit

Lees ook :

Sello Matsie, woordvoerder van Sol Plaatje Munisipaliteit het bevestig dat die water nou later saans afgesit sal word.

Matsie sê die water wat altyd van 18:00 tot 04:00 afgesit was, sal nou eers om 20:00 afgesit word en steeds 04:00 aangesit word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief