[t4b-ticker]

Weeklikse Woensdag-resep: Biltongblokkies

Lees ook :

Biltongblokkies

Biltong is veelsydig en kan as die perfekte peuselhappie dien. Hier is ’n resep om biltong as ’n unieke versnapering voor te sit.

BESTANDDELE:

1 koppie dik geurige witsous

57 g gerasperde kaas

113 g fyn biltong

2 eiers

METODE:

  1. Klop warm witsous by eiergele.
  2. Vou die kaas en biltong by die mengsel in.
  3. Vou styfgeklopte eierwitte in mengsel.
  4. Skep in gesmeerde vierkantige bak.
  5. Bak 15 minute of tot goudbruin in matige oond.
  6. Sny in blokkies en sit dadelik voor.

Bron: Peterjasie.co.za – Amanda Viljoen

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief