Weerdiens waarsku oor donderstorms

Lees ook :

Donderstormwaarskuwings uitgereik vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het waarskuwings uitgereik oor donderstorms vandag. ’n Geel vlak 2-waarskuwing oor erge donderstorms, reën en moontlike oorstromings is uitgereik vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng en Vrystaat.

Lees ook: KYK: Kaapstad oor oorstromings gewaarsku

KwaZulu-Natal is met ‘n geel vlak 2-kennisgewing oor erge donderstorms, reën en moontlike oorstromings gewaarsku.

Die waarskuwings volg na oorstromings gister in Kaapstad plaasgevind het.

Daar is reën voorspel vir die res van die week.

Bronne: SAWD

Lees ook: KYK: Kaapstad oor oorstromings gewaarsku

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief