Werker dood nadat swaar masjien hom op lughawe verbrysel

Lees ook :

Werker dood nadat swaar masjien hom tref by lughawe fotokrediet: X

SYDNEY, AUSTRALIЁ. – ’n Vraghanteerder is gister op die Sydney-lughawe in Australië oorlede nadat ’n swaar masjien sy kop en bors verbrysel het.

Lees ook: Hoethi-rebelle tref Israeliese lughawe in hommeltuigaanval

Nooddienste is geskakel en het die man probeer help, maar hy is op die toneel dood verklaar.

Die polisie het gesê hulle ondersoek die voorval, maar dat dit nie as verdag behandel word nie. ’n Nadoodse ondersoek sal uitgevoer word.

Volgens SkyNews het die werker by Wymap gewerk, ’n kontrakteur wat met Qantas Freight werk.

Bronne: The Economic Times, Sky News, Daily Mail

Lees ook: Hoethi-rebelle tref Israeliese lughawe in hommeltuigaanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief