Weskus-sanger en pa in hof vir aanranding

Lees ook :

WES-KAAP. – Die sanger Ivan van der Merwe (39) en sy pa, Leonardus Johannes van der Merwe (67), wat op 28 Februarie op aanklag van aanranding in die Vanrhynsdorp-landdroshof verskyn het, se verhoordatum is vir 22 Mei 2024 vasgestel.

Die aanklag spruit uit die beweerde aanranding van Suné Huysamen (33) op 24 November 2023. Volgens Huysamen se verklaring het sy en Ivan se verhouding op dié dag net voor die beweerde aanranding finaal geëindig.

Bronne: SAPD

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief