WhatsApp besig met ‘groot opdatering’

Lees ook :

WhatsApp besig met ‘groot opdatering’
WhatsApp besig met ‘groot opdatering’ fotokrediet: Canva

Lees ook: Aanhangers geskok oor baba wat op vloer lê by Taylor Swift-konsert

WhatsApp het aangekondig dit is besig met ’n “groot opdatering” aan die gebruikerskoppelvlak (user interface) om dit meer modern en gebruikervriendelik te maak.

Die toep sal nuwe illustrasies hê, nuwe “icons” en ’n donkerder “dark mode” vir Android-gebruikers.

 Meta het gesê die veranderinge is reeds beskikbaar vir Android en IOS-gebruikers.

Bronne: Metro, BusinessTech, Tech Crunch

Lees ook: Aanhangers geskok oor baba wat op vloer lê by Taylor Swift-konsert

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief