Wincklers deel vakansiefoto’s

Lees ook :

Wincklers deel vakansiefoto's. Foto's: Facebook

Aletté Winckler, motiveringspreker en modekenner het foto’s van haar gesin se vakansie in Mauritius op sosiale media gedeel.

Sy en haar man, die Afrikaanse sanger, Heinz Winckler en hulle vier kinders bring die eerste deel van hulle vakansie by die Paradis Beachcomber Golf Resort & Spa en Beachcomber Hotel deur.

In die eerste foto’s rus hulle op die lughawe. Hulle het die eerste dag op die strand deurgebring.

Volgens Aletté voel hulle geseën om al vir die derde maal in Mauritius vakansie te kan hou. Sy beskryf dit as kalm en rustig, veral na die pandemietydperk.

Kyk na haar volledige plasings hier.

Bron: Aletté Winckler Facebook-blad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief