LEES OOK: Drie vermeende gewapende rowers in skietgeveg met polisie dood
Palesa Malatji (17), ’n graad 12-leerling van die Ntsako Secondary School in Soshanguve, Pretoria-Noord, was na bewering wreed vermoor en verkrag, terwyl sy op pad van die skool af huis toe was. Dit volg nadat sy verlede week Donderdag ekstra klasse by haar skool bygewoon het.
Die 17-jarige het volgens berigte daarvan gedroom om ’n dokter of ’n apteker te word.





