25 mense op vliegtuig beseer tydens turbulensie

Lees ook :

25 mense beseer tydens onstuimigheid op vliegtuig fotokrediet: X

MINNEAPOLIS, VSA. – ’n Vliegtuig van die Delta-lugredery moes gister ’n noodlanding by die Minneapolis-St. Paul Internasionale Lughawe maak nadat 25 mense op vlug 56 vanaf Salt Lake City na Amsterdam weens turbulensie beseer is.

Lees ook: Drie mense dood nadat vliegtuig in see neerstort

Mediese personeel het die vliegtuig ingewag ná dit ‘n noodlanding in Minneapolis gemaak het. Altesaam 25 mense is na hospitale vir behandeling geneem.

Delta het in ’n verklaring gesê dit is besig “om met kliënte te werk om in hulle onmiddellike behoeftes te voorsien”.

Bronne: BBC, New York Times, CNN

Lees ook: Drie mense dood nadat vliegtuig in see neerstort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief